VAN BO VISVANGOORD , Kamp Tariewe Sluit In Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies,Gelee Tussen Parys en Vanderbijl Park, Langs die Vaal Rivier, Vrystaat. Ons is gelee langs die Vaal Rivier t ussen Parys en Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg.

VAN BO VISVANGOORD​, Kamp Tariewe Sluit In Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies,Gelee Tussen Parys en Vanderbijl Park, Langs die Vaal Rivier, Lindequesdrift

Ons is gelee langs die Vaal Rivier tussen Parys en Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot.

Die oord val binne die “dome wereld bewarings gebied”. Parys het ‘n ryk historiese agtergrond in terme van antieke winkels en eet plekke. Die oord is in ‘n veilige gebied en word beskerm deur kring televisie en 24 uur patrollies. Die oord beskik oor ‘n snoep winkel wat hengel gery en vars voorraad voorsien sowel as pretighede vir kinders. 

Spanbou, Verjaarsdag Partytjies en nog vele meer word ook hier aangebied. Kom gerus deur en geniet goeie ontspanning.

**Van Bo Visvangoord geakrediteur met 2 sterre deur die Departement van Reis en Publisiteit.

Aktiviteite

  • Swem
  • Trampoline
  • Binne Band Rit
  • Grotte Toere
  • Braai
  • Visvang
  • Swaaie
  • Klim Raam
  • Bomb Fire
  • Spanbou
  • Skyfskiet
  • Roei Bootjies
  • Pool
  • Veerpyltjies
  • Tafeltennis
  • Put-Put