Sebenza Creek Eco Bush Camp is the dream of eager travelers and campers.
Welcome To Sebenza Creek Bushcamp
Sebenza Creek Ecoforest Camp is the dream of avid campers and travelers.
The aim of our Eco Forest Camp will be peaceful relaxation in nature, away from the city noises and noise.
To provide an opportunity for families to recharge their batteries together, while enjoying nature firsthand.
Long-stay campers can come and enjoy the silence, disturbed only by the large variety of birds that visit the nearby trees.
Modern amenities such as ablutions, and electricity points are available, and there is ample space between campsites. Loud music is not allowed.
The idea is to bring campers closer to nature and the serene beauty of our Ecobush Camp, a hideaway in nature for those who want to escape the hustle and bustle of city life.
Campers are encouraged to relax with the sounds of nature, hike the forest trails, watch birds, or climb out the small hills in the surrounding area.
Terms and conditions apply.
Modern amenities such as ablutions, and electricity points are available with plenty of space between campsites.
WEEK RATE : R385 PER STAND P/NIGHT (MAXIMUM 6 PEOPLE ALLOWED)
WEEKEND & HOLIDAY RATE : R440 PER STAND P/NIGHT (MAXIMUM 6 PEOPLE ALLOWED)
WEEK RATE (PENSIONERS) : R330 PER STAND P/NIGHT
PENSIONER MIDWEEK (Sunday in, Friday out) : R825 PER STAND
LONGSTANDING STANDING RATE: R2 750.00 PER PITCH P/MONTH (MAX 2 PERSONS & 1 VEHICLE ALLOWED)
ADDITIONAL PERSONS R50 PER PERSON P/NIGHT.
All the sites have power points and require a 'male' caravan plug for use.
Stand numbers are not pre-assigned.
Camping rates are calculated per site and per night.
Maximum 6 people per stand.
Only one vehicle per stand included in fare. Extra vehicles are allowed at an additional cost.
All prices include VAT
Forest Camp Facilities
No signal at Entrance Gate (link from tarmac for access - 082 687 8759)
Free Wi-Fi Inside Camping Site
Each stand has its own braai area.
Communal Braai Area
Animal feeding place
Children's play area (Phase 2)
Restaurant & Bar (Phase 2)
Shop (Phase 2)
Hiking & cycling trails
Pool
Welkom By Sebenza Creek Boskamp
Sebenza Creek Ekoboskamp is die droom van ywerige kampeerders en reisigers.
Die doel van ons Ekoboskamp sal rustige ontspanning in die natuur wees, weg van die stadsgeluide en geraas.
Om 'n geleentheid te gee vir gesinne om saam hul batterye te herlaai, terwyl hulle die natuur eerstehands geniet.
Langverblyfkampeerders kan die stilte kom geniet, net versteur deur die groot verskeidenheid voëls wat die nabygeleë bome besoek.
Moderne geriewe soos ablusies en elektrisiteitspunte is beskikbaar, en daar is oorgenoeg spasie tussen kampplekke.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Die idee is om kampeerders nader aan die natuur en die rustige skoonheid van ons Ekoboskamp te bring, 'n skuilplek in die natuur vir diegene wat uit die gewoel van stadslewe wil ontsnap.
Kampeerders word aangemoedig om te ontspan met die geluide van die natuur, die bosroetes te stap, voëls te kyk of die klein koppies in die omliggende area uit te klim.
Bepalings en voorwaardes geld.
Moderne geriewe soos ablusies en elektrisiteitspunte is beskikbaar met genoeg spasie tussen kampplekke.
WEEK TARIEF : R385 PER STAANPLEK P/NAG (MAKSIMUM 6 PERSONE TOEGELAAT)
NAWEEK & VAKANSIE TARIEF : R440 PER STAANPLEK P/NAG (MAKSIMUM 6 PERSONE TOEGELAAT)
WEEK TARIEF (PENSIONARISSE) : R330 PER STAANPLEK P/NAG
PENSIONARIS MIDWEEK (Sondag in, Vrydag uit) : R825 PER STAANPLEK
LANGSTAAN TARIEF: R2 750.00 PER STAANPLEK P/MAAND (MAKS 2 PERSONE & 1 VOERTUIG TOEGELAAT)
BYKOMENDE PERSONE R50 PER PERSOON P/NAG.
Al die terreine het kragpunte en benodig 'n 'male' karavaanprop vir gebruik.
Staanpleknommers word nie vooraf toegeken nie.
Kampeertariewe word per staanplek en per nag bereken.
Maksimum 6 persone per staanplek.
Slegs een voertuig per staanplek ingesluit by tarief. Ekstra voertuie word toegelaat teen 'n addisionele koste.
Alle pryse sluit BTW in
boskampgeriewe
Geen sein by Ingangs Hek (skakel vanaf teerpad vir toegang - 082 687 8759)
Gratis WiFi binne Kampeer Plek
Elke staanplek het sy eie braaiplek.
Gemeenskaplike Braai-area
Dierevoerplek
Kinderspeelarea (Fase 2)
Restaurant & Kroeg (Fase 2)
Winkel (Fase 2)
Stap- & fietsryroetes
Swembad