Kom Ervaar Die Rustigheid

Welkom By Leina-D Selfsorg Akkommodasie

 

Leina - D is 'n gerieflike 4 slaapkamerhuis beskikbaar vir selfsorg akkommodasie.

LeinaD en Ouma Rika is 2 huise langs mekaar wat gesamentlik 25 persone kan huisves en is ideaal vir groepbesprekings, soos fietsgroepe, retreats en spanboubyeenkomste.

Dis in Rietbron,  'n baie klein dorpie in die Karoo, byna halfpad tussen Beaufort-Wes en Willowmore,  op die R306.

Dis die ideale wegbreekplek vir mense wat soek na Karoo omgewing, ver weg van die stad se gewoel. 'n Dam is omskep in 'n braai-area, waar gaste heerlik kan kuier onder die sterre. 

Rietbron kan net bereik word met grondpaaie, dus ideaal vir 4x4 en motorfietsryers. 

Kom besoek ons gerus.

 

Room / Unit Features

  • Electric Blanket(s)
  • Fan
  • Kitchen (fully Equipped)
  • No Smoking In Rooms

On Site Features

  • Braai / Barbeque Area
  • Child Friendly (all Ages)
  • Garden
  • Ice In Summer
  • Parking (off Street)
  • Pets Not Allowed
  • Picnic Baskets (by Arrangement)
  • Smoking (non-Indoors)