Klein Avontuur Guesthouse skuil op 'n plaas in die buitewyke van Ceres. Dié dorpie is in 'n pragtige vallei omring deur berge met 'n plattelandse skoonheid, landerye, wingerde en vrugteboorde. Dié plaashuis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 12. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en 2 ander badkamers. Die huis het 2 kombuise wat goed toegerus is, asook 'n opwaskamer met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 2 leefareas met etenstafels, sitkamerstelle en TV's met DStv. 'n Binne- en buitebraai, swembad en kaggel is ook beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, kersiespluk, bergfietsry, fietsry, voetslaan, zipline en visvang in.

Accommodation

  • 4 Rooms with 2 single beds per room
  • 2 Rooms with 2 single beds per room and en suite bathroom
  • Aircon in each room
  • Fireplace inside and outside
  • Swimming Pool
  • DSTV
  • Self Catering
  • Washing room (washing machine and drier)
  • Fridge
  • Freezer combo

Activities in the Area

  • Wine routes and wine tasting
  • Cherry picking in season
  • Mountain biking, cycling and horse riding
  • Zipslide rides
  • Snow in winter
  • Abseiling
  • Fly fishing
  • Ceres rail steam train trips
  • Ceres Transport Rider’s Museum

Activities at the Golf Course

  • 9 Hole Golf Course
  • Squash Courts