Kom ontspan en geniet ‘n lafenis om die kampvuur met die tarentale en bospatrys se geroep in die agtergrond.
Welcome to Kimburu Bushcamp...
Kimburu Bushcamp is die ideale selfsorgverblyf vir diegene wat op soek is na ‘n bosveldwegbreek wat nie te ver uit die dorp is nie. Kimburu is 25 km vanaf Middelburg op die N11 in die rigting van die bekende Loskopdam Natuurreservaat.
Kimburu Bushcamp bied verskeie verblyf opsies – gesinskamers, dubbel kamers en boma-chalets vir groter groepe. ‘n Gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en kookgeriewe. Linne en bad-handdoeke word voorsien.
Die hele kamp kan eksklusief bespreek word wat ideaal is vir familie-saamtrekke, afskeidsfunksies, verjaarsdae, kinderpartytjies en reünies. Daar is slaapplek vir 26 gaste.
Kimburu Bushcamp het ‘n swembad en gaste moet asseblief net hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die plaas bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer waar die hele gesin welkom is. Kinders kan hul eie fietse saambring en die plaas op hul eie ontdek. Kimburu is die tuiste van verskeie vriendelike plaasdiere wat veral by jong besoekers gewild is, waaronder kalkoene, makoue, ganse, eendjies, oulike reddingsdonkies, baba-volstruise en tarentale.
Voëlkykers sal die ryk voëllewe waardeer, met spesies soos die bosveldvisvanger, paradysvlieëvanger, Piet-my-vrou, houtkapper en kwêvoël wat gereeld gesien en gehoor word. Natuurliefhebbers kan ook die rustige wandelroetes geniet en die skoonheid van die omliggende natuur op hul eie tempo verken.

We cater for any function.
| Family Functions | Parties | Group Gatherings | Corporate Functions | Year-End Functions | Bachelors Parties* | Etc. |

What to do...
The farm boast activities like hiking, quad bike trail, bike trails, kiddies play park and a number of animals to attract your attention. Other activities in the immediate vicinity include, Zip-line tours, fishing, safaris, petting zoo and picnic venue, abseiling delectable restaurants and much more...
Activities on the farm...
Kimburu Bushcamp is located on a bushveld farm halfway to Loskopdam Nature Reserve. There are many activities on the property that can keep you busy, from hiking to just relaxing under a tree. Here is a full list of things to enjoy on the property and other activities in the vicinity.

Hiking Trails
There is a network of trails that criss-cross the farm. Guests are welcome to go and explore. If your lucky you might come across some of the wildlife on the farm...

Kids Play Park
We have a kids play park in the camp for the kids to enjoy. Equipped with a Jungle Gym, swings and a trampoline.

View our animals
From occasional antelope like Kudu and Oribi to our cute little meerkats, the farm boast a variety of species that are bound to attract everyone's attention.

Outdoor Fun
Many of our guests like to bring along their bikes, running shoes and even quads. Feel free to do the same, you can go and explore the entire farm.
Other activities in the area include:



Vakansieplaas Petting Zoo and Picnic Venue




