Die Lekkerste Vakanansie Plek by die See

Welkom By Fraaiuitsig Selfsorg Eenheid

 

Ons huis is in die stil kusgebied van Mosselbaai, net 20 km vanaf George-lughawe en net minute vanaf Hartenbos en Mosselbaai (2017 se dorp van die jaar).

Ons het 'n panoramiese uitsig oor die baai waar walvisse en dolfyne in die seisoen speel.

Selfsorg-eenheid +-5 km vanaf die strand. Beskikbaar regdeur die jaar.

 

  •  Berguitsig

  • +- 5 km vanaf die strand

     

  • 1 Slaapkamer - 4 Beddens

     

  • 1 Volledige badkamer

     

  • Slim-TV

     

  • Onbeperkte WiFi

     

  • Veilige parkering

     

  • NIE DIEREVRIENDELIK NIE

     

  • Geen matrieks/studente nie