Kom geniet n heerlike visvang vakansie of naweek by Aqua Via

 

Welkom By Aqua -Via Hengeloord

Kom geniet die naweek weg by die viswaters en ontspan weg van die stad se gedreun !  

Aqua -Via Hengeloord het 110 Kampeerplekke beskikbaar waarvan 30 Karavaan staanplekke is met krane.

– Geen Elektrisiteit nie maar Kragopwekker welkom.

– Ablusieblokke ook beskikbaar.. 

Bring gerus eie kanoe en fietse saam. 

Viswaters is skoon en geen foute nie.

Groot oopruimtes ideaal vir sport aktiwiteite. 

Akkommodasie Beskikbaar.

Gehoorsame diere mag welkom met asb reel net vooraf met Bestuur